Eikestadnuus se Angelo Julies het op die vooraand van die Absa Cape Epic met van die plaaslike fietsryers gepraat oor hul voorbereiding, verwagtings en vorige ervarings in hierdie gesogte fietsren.

You need to be Logged In to leave a comment.