AfriForum-jeug se Maties-tak het Maandag 15 Augustus ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur is, van links, agter: Pieter le Roux (logistieke beplanning), Tereska Janse van Rensburg (tesourier) en Gerhard Maree (bemarking). Voor: Nina Breytenbach (uittredende voorsitter), Lezané Ferreira (ondervoorsitter), Jolene le Roux (voorsitter) en P.F. Erasmus (sosiaal). Die sekretaris, Daniël Strüwig, was afwesig toe die foto verlede week geneem is.


Afriforum-jeugtak by Maties kry nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article