Die Maties-tak van AfriForum Jeug het Vrydag 16 Februarie ’n stilte-sokkie aangebied waar sowat 100 studente in Strand byeengekom het om saam te dans en te kuier. Studente kan uitsien na soortgelyke geleenthede van dié jeugorganisasie, om sodoende ’n gesonde studentelewe by die Universiteit Stellenbosch te help vestig. Onder: Van die studente wat lekker gesokkie het, is Reyan de Lange, Louis Mouton, Rian Mostert, Daniël Naudé en Frik Coetzer.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.