Stellenbosch spog hierdie lente met pragtige laventelvelde in die Canette-vallei. Lerothodi Leeuw van Durbanville en Suzanne Fourie (assistentwynmaker, bemarker by Super Single Vinyards, Pella) is hier tussen die laventel. Foto: Francois Lombard