Hayley Asia van P.C. Petersen Primêre Skool het verlede week ’n plek in die SA skolespan gekry by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston, Gauteng. Asia het tweede plek in die 80 m en 100 m behaal. Haar tyd vir die 100 m was 13.57 sekondes en sy het die 80 m in 10.94 sekondes kafgedraf. Haar aflosspan het ook ’n eerste plek behaal. Foto: Elmarine Anthony
Atleet skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.