Laerskool Stellenbosch se ses Boland-atlete het Saterdag 2 Maart aan die Wes-Kaap-kampioen­skap by Dal Josafat-stadion deelgeneem. Twee van die skool se atlete is in die Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem wat 14-16 Maart aan die SA kampioenskap in Germiston gaan deelneem, Reuben van der Merwe (eerste in spiesgooi vir seuns o.12) en Christopher Steyn (1 200 m vir seuns o.12). Christopher het ook die rekord in die 1 200 m verbeter.


Atlete op pad na SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.