Eikestadnuus Avatar

Eikestadnuus


  • Ná ‘n weeklange veldtog om bewustheid oor verkragtingskultuur by Universiteit Stellenbosch te vergroot, het die #RedtAPE-veldtog ‘n byeenkoms op die Rooiplein se trappe gehou.

    by

    on

    #RedtAPE-veldtog: US-koor verbreek stilte
  • “Waarom is Universiteit Stellenbosch (US) se kampus so stil in verband met die verkragting wat daar plaasgevind het?”

    by

    on

    Kampus stil ná ‘verkragting’
  • Die vermeende verkragter van ‘n vrouestudent by Universiteit Stellenbosch is op borgtog van R500 vrygelaat.

    by

    on

    Vermeende verkragter kry R500 borgtog
  • Sixteen disadvantaged learners at Ikaya Primary were delighted when they received brand new school uniforms on Friday 11 March.

    by

    on

    Young Men’s Guild reaches out to the youth
  • Universiteit Stellenbosch het gisteraand in ‘n persverklaring bekend gemaak ‘n geval van verkragting is by die universiteit aangemeld.

    by

    on

    Matie buite Harmonie verkrag
  • Ten spyte van ‘n woordewisseling tussen lede van die SAPD en die EFF Student Command, sê Universiteit Stellenbosch die betogers is nie Donderdag 3 Maart toegang tot die kampus geweier is nie.

    by

    on

    Foto’s: EFF betoog by US
  • Sewe studente van Universiteit Stellenbosch is van vandalisme aangekla ná hulle vermoedelik skade aan die Jan Marais-standbeeld gerig het.

    by

    on

    Sewe Maties ondersoek vir vandalisme
  • Universiteit Stellenbosch se raad het tydens ‘n vergadering op Saterdag 20 Februarie besluit dat “die taalbeleid, -plan en -spesifikasies buigsaam toegepas mag word”.

    by

    on

  • Rektor en visekanselier prof. Wim de Villiers sê Universiteit Stellenbosch gaan ‘n onafhanklike kommissaris aanstel om die hantering van die “blackface”-herrie te ondersoek.

    by

    on

    Maties ondersoek hantering van ‘blackface’-herrie
  • Universiteit Stellenbosch moes vandag die knie buig voor ‘n hofaansoek deur AfriForum Jeug en het onderneem om te verseker Afrikaans en Engels geniet gelyke status as onderrigtaal.

    by

    on

    Taalbeleid: US buig knie in hof