Eikestadnuus
-
Bykans 700 graad 1-leerders is vanjaar by skole in Stellenbosch en omstreke ingeneem.
-
Kenners meen daar is slegs vir die volgende sowat 100 dae water in die Wes-Kaap se damme oor.
-
G.F. Loedolff se brief in die Eikestadnuus van 19 Januarie (“Munisipale wanbetalings”) skep ’n algehele wanvoorstelling van die feite van die situasie.
-
Met die aanvang van die nuwe skooljaar het verskeie skole ook nuwe personeel verwelkom.
-
Kan iemand assebief help om my te laat verstaan hoekom daar beplan word om van die R44, een van die mooiste wynroetes in die wêreld, ’n beton-oerwoud van vlieënde pierings te maak?.
-
Ons het geleer, of jy nou wil hoor of nie, van liefde, omgee, reg en geregtigheid, gehoorsaamheid, dissipline, respek, getrouheid, vriendskap en van alles wat die vrug van die Gees praat.
-
’n Gesin wat Kersfees in ’n tent sou deurbring ná ’n verwoestende brand wat hul woning vernietig het, is gehelp deur ’n weldoener wat die berig in die Eikestadnuus van 15 Desember 2016 gelees het.
-
Libra stel sewe afloswerkers vir sewe biblioteke aan om te sorg dat ingeval een van die vaste personeel siek is of die dag nie kan werk nie, daar iemand sal wees om die werker se plek in te neem.
-
Lof moet toegeskryf word aan ons plaaslike speurdiens wat binne ’n bestek van drie dae nadat ’n saak aangemeld is, tot arrestasie afgehandel is.
-
Ek woon naby ’n speelpark in The Ridge en kan my kinders duidelik uit my huis sien as hulle in die nabygeleë speelparkie sou kon speel.


