Eikestadnuus Avatar

Eikestadnuus


  • Sewe studente van Universiteit Stellenbosch is van vandalisme aangekla ná hulle vermoedelik skade aan die Jan Marais-standbeeld gerig het.

    by

    on

    Sewe Maties ondersoek vir vandalisme
  • Universiteit Stellenbosch se raad het tydens ‘n vergadering op Saterdag 20 Februarie besluit dat “die taalbeleid, -plan en -spesifikasies buigsaam toegepas mag word”.

    by

    on

  • Rektor en visekanselier prof. Wim de Villiers sê Universiteit Stellenbosch gaan ‘n onafhanklike kommissaris aanstel om die hantering van die “blackface”-herrie te ondersoek.

    by

    on

    Maties ondersoek hantering van ‘blackface’-herrie
  • Universiteit Stellenbosch moes vandag die knie buig voor ‘n hofaansoek deur AfriForum Jeug en het onderneem om te verseker Afrikaans en Engels geniet gelyke status as onderrigtaal.

    by

    on

    Taalbeleid: US buig knie in hof
  • Kort ná Open Stellenbosch verskoning gevra het vir hul uitlatings oor die beweerde “blackface”-insident by Universiteit Stellenbosch (US) is dit van hul Facebook-blad onttrek en met nuwe beskuldings vervang.

    by

    on

    Open Stellenbosch trek verskoning terug
  • ‘n Foto wat die ronde op sosiale media doen van die Matie-studente wat van “blackface” beskuldig word, wys hul gesigte was eintlik pers geverf.

    by

    on

    Matie-studente was pers geverf
  • ‘n Storm is op sosiale media ontketen nadat ‘n foto van twee Maties-vrouestudente met swart geverfde gesigte op Instagram gedeel is.

    by

    on

  • Karla, Ilse en Lisa Brugman, Stellenbosch se skaakspelende sussies, het vanjaar goed afgeskop en reeds ’n hele aantal puik prestasies in dié sport behaal.

    by

    on

    Klein Stellies vaar puik op skaakbord
  • Enigma Von Hamburg, 72 beauty pageant title holder and director of a number of pageants in the Western Cape, is searching for the Mr & Miss Matric SuperModel 2016.

    by

    on

    Are you Matric SuperModel 2016?
  • Die brand op Simonsberg is nog nie onder beheer nie, maar daar is geen onmiddelike gevaar vir enige eiendom of lewens nie.

    by

    on

    ‘Niks meer wat kan brand nie’

Gift this article