Jana Scheepers
-
An independent Ipsos poll commissioned by the developers of the proposed Franschhoek Cableway has found strong overall support for the project among local residents, with nearly two-thirds of respondents indicating […]
-
Drie mense – twee kinders en hul ma – is die afgelope Dinsdagaand (3 Februarie) in ‘n gasontploffing in ‘n spazawinkel in Franschhoek beseer. Volgens Kurt Maske, ‘n ER24-paramedikus, het […]
-
The Bridge House Mile, a popular open-water swimming event held in the Berg River Dam in Franschhoek, has been cancelled this year due to difficulties in securing sponsorship. The event […]
-
’n CapeNature-brandbestryder (42) is Saterdagoggend (17 Januarie) suksesvol uit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered
-
Die 19-jarige Thomas Bath, ‘n geliefde voormalige Paarl Gimnasium-leerder en Universiteit Stellenbosch-student, se lewe is Maandag 1 Desember kortgeknip toe hy in ‘n motorfietsongeluk in Durbanville dood is.
-
In response to increased burglaries, the Franschhoek Wine Valley launched a security initiative involving local stakeholders and safety partners to enhance coordination and safety measures. A revised security committee was established to address risks, improve infrastructure, and develop public awareness campaigns, while emphasising Franschhoek’s comparatively low crime rate.
-
An 879-ha stretch of land surrounding the Berg River Dam in Franschhoek has been leased to the Berg River Dam Adventure Tourism Company (BRDATC), which is currently upgrading the area for outdoor recreation.
-
Die jongste inbraak op Sondag 12 Oktober op die Courchevel-gasteplaas in Franschhoek is een van minstens agt die afgelope twee maande, beweer ‘n bron wat vertroud is met die vlaag inbrake wat dié toeristedorp tans teister.
-
Lance Booysen (36) ’n platejoggie van Klapmuts wat ook as The Switch bekend staan, se lewe was vol uitdagings. Die plaaslike kunstenaar, wat onlangs fase 3-Hodgkin-limfoom oorleef het, sien nou […]
-
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit het.









