Paarl Post
-
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.
-
Twee jong susters het Dinsdagmiddag ‘n skokkende ontvoerpoging in Franschhoek oorleef nadat drie mans gepoog het om hulle uit hul ouma se voertuig te gryp. Die voorval het omstreeks 16:15 […]
-
Hank McGregor won his 14th Berg River Canoe Marathon, with Jenna Nisbett claiming the women’s title, showcasing impressive performances.
-
Drakenstein Municipality accused of having one of the highest farm-eviction statistics in the region
Women On Farms (WOF) has accused Drakenstein Municipality of being among those with the highest farm-eviction statistics in the region. The organisation held a picket outside the municipal offices on […]
-
Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
-
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
-
Hoewel die hooggeregshof onlangs ten gunste van die La Motte-rugby-klub beslis het ná sy versoek om van die WP-rugbyunie weg te breek, is die stryd vir hierdie klub se lidmaatskap […]
-
Thirteen people were treated for minor to serious injuries when two vehicles collided on the R45 close to Robertsvlei Road in Franschhoek this morning (Tuesday, 3 June). According to ER24 […]
-
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag […]
-
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks, […]