Tasmin Cupido
-
Die eerste span van die Stellenbosch-krieketklub het Saterdag (24 Januarie) ‘n verrassende oorwinning oor sy eweknie van die Van der Stel-krieketklub (VDS) behaal. Die spanne het in ‘n Boland-premierliga- 50-boulbeurtwedstryd […]
-
Die eerste spanne van die Maties- en die Van der Stel-krieketklubs het ‘n perfekte naweek beleef, met oorwinnings en volpunte in hul wedstryde in die Boland-superliga. Die Stellenbossers pronk nou […]
-
Die eerste span van die Van der Stel-krieketklub is as die wenner van die Boland-gemeenskapsbeker gekroon ná sy oortuigende oorwinning teen sy eweknieë van die Vredenburg-Saldanha-krieketklub.
-
Die onoorwonne eerste span van die Van der Stel-krieketklub het met hul oorwinning teen die Young Peoples-krieketklub hul plek in die eindstryd van die Boland-gemeenskapsbeker (T20-kompetisie) verseker.
-
Cape Winelands District Municipality has deployed more than 100 firefighters for the 2024-’25 fire season, which officially began 1 November and runs until 30 April 2026. The season appears to have started early though, with Fire Services responding to 112 calls in October alone, requiring 1 099 man-hours of firefighting efforts.
-
Die vrouekrieketspan van Coronation-krieketklub het hul seisoen met ‘n oortuigende sege begin.
-
The greater Stellenbosch community has been left shocked after the murder of former deputy mayor Nyaniso Jindela.
-
He is the (unofficial) best under-20 player on the African continent! The euphoria and exhilaration of winning the Player of the Tournament award at the recent under-20 African Cup of […]
-
Die vrouespan van die Coronations-krieketklub het Sondag 23 Maart sy wedstryd teen UWK met een lopie verloor.









