Die Pniël Congregation-kerk bied Saterdag 6 April sy jaarlikse basaar op die kerkterrein om 09:00 aan.
Daar sal vars tuisgebak, pannekoeke, wafels, ’n teetuin, lekkers, koeldranke, gemmerbier, speletjies, gesigverf, worsrolletjies, hamburgers, heerlike poedings, vars vrugte en groente, en nog meer aangebied word.
- Rig alle navrae aan die kerkkantoor by 021 885 1300.