Wilan Basson, ’n leerder aan die Paul Roos Gimnasium, het onlangs gekwalifiseer om Suid-Afrika in die o.17-kategorie by ’n internasionale kompetisie in Egipte te verteenwordig. Basson sal in swem, gekombineerde pistoolskiet en hardloop deelneem.Foto: