Melissa Mhone (middel) van Idasvallei Primêr het Saterdag 29 Febru­arie haar Boland-kleure verwerf. Sy het tweede in die 80 m en 100 m geëindig en ding weer 14 Maart mee wanneer sy sal probeer om haar Wes-Kaapkleure te verwerf. Saam met haar is Richard Williams (skoolhoof) en Hajierah Timmey (afrigter).

You need to be Logged In to leave a comment.