Leerders van die HMS Bloemhof het vanjaar uitgeblink by die eerste Eskom Wetenskap-ekspo en altesaam 10 brons-, 10 silwer- en 7 goue toekennings verower. Lara Vermeulen en Nina le Hanie het die toekenning vir die beste junior-projek in dierwetenskappe ontvang en Leandi Roos vir die beste junior-projek in rekenaarwetenskappe. Vera van der Merwe is as die beste junior in plantwetenskappe aangewys en haar projek as die beste deur ’n meisie gelewer. Rozelle Buhr het die beste junior-projek in wiskundige wetenskappe opgelewer. Van links: Malaika Nel, Leandi Roos, Marguerite Smith, Michaela D. Jay, Beulah Burmeister, Lia West, Geneva Appollis, Delinda Quinot, Vera van der Merwe.Foto:


Bloemhof ontvang talle toekennings by wetenskap-ekspo

You need to be Logged In to leave a comment.