Nege netbalspelers van die Hoër Meisieskool Bloemhof het keurders genoegsaam by die streekronde van die Wes-Kaapse netbalproewe beïndruk en Vrydag 13 en Saterdag 14 Mei in Oudtshoorn aan die eindrondes deelgeneem. Al nege is by Wes-Kaap-spanne ingesluit en sal vandeesmaand vir die provinsie op die baan uitdraf. Voor sit Carla Janse van Rensburg, Lara Steenkamp en Zunika Vermeulen (al drie in die o.18-span)
Bloemhoffers stel hul netbalvisier
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.