Leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof het weer puik presteer in die 2019-Duits- Olimpiade en vyf Bloemhoffers pryk onder die top-20-deelnemers in die land. Van links is Zita Oberholtzer (20ste), Anaïs Herman (agtste), Angela Schindehütte (tweede), Anine Smit (vierde) en Bianca Rhoode (vyfde). Foto: Stephan Meyer

You need to be Logged In to leave a comment.