’n Saak van strafbare manslag word deur die Stellenbosch-polisie ondersoek nadat ’n botsing Saterdag (24 November) om 00:50 ’n man sy lewe gekos het. Twee voertuie was in die botsing op die R304 Koelenhofweg, naby Nooitgedacht, Stellenbosch, betrokke. Albei voertuie het op die pad omgeslaan. ’n Passasier van die een voertuig is op die toneel dood verklaar. Die oorledene is ’n 21-jarige man wat deur ’n familielid uitgeken is.Foto: Facebook/Mike Charlie 1


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article