Logo

Krap ’n bietjie kop, byt ’n bietjie vas! Om probleme op te los, laat jou brein letterlik groei. Oud en jonk, by die huis of skool, kan van hulle laat hoor op MfMBreintyd, Dinsdae en Donderdae 11:00 tot 12:00 op 92.6 FM. Verduidelik jou denke en jy het ’n kans om te wen!

Scratch that head a little, hang in there! Solving problems literally makes your brain grow. Old and young, at home and school can join in on MfM Brain Time, Tuesdays and Thursdays 11:00 to 12:00 on 92.6 FM. Explain your thinking and stand a chance to win!

1. Die som van drie opeenvolgende getalle (bv. 4, 5, 6) is 174. Wat is die grootste van die drie getalle?

The sum of three consecutive numbers (e.g. 4, 5, 6) is 174. Which is the biggest of the three numbers?

2. In die alfaraaisel staan elke letter vir ’n syfer, sodat die getalsin waar is. Die P en I en G is almal verskillende syfers. Wat is die waarde van I?

In this alpha puzzle, each letter is a digit (a single number), so that the number sentence is true. P, I and G are all different digits. What is the value of I?

3. Hoeveel verskillende driehoeke (van alle groottes en vorms) is in die figuur?

How many different triangles (of all sizes and shapes) are in this figure?

* Kry nog meer lekker dinkvrae by www.amesa.org.za/challenge.

* Find more brainy questions at www.amesa.org.za/challenge.

* Die antwoorde van die vrae sal saam met die nuwe probleme verskyn.

* The answers will appear with the new problems.

You need to be Logged In to leave a comment.