Nicolas Smit, ’n gr. 8-leerder aan Paul Roos Gimnasium, het van 3-5 Mei die Wes-Kaap verteenwoordig by die SA Vyfkamp-kampioen­skap en het ’n bronsmedalje verower.