: Clifton Visser (links) en Joshua Jacobs is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskapstoernooi wat in Januarie 2016 by die Universiteit Kaapstad gehou word, deel te neem


Laerskool Brückner de Villiers het die afgelope jaar ’n suksesvolle skaakjaar onder leiding van Nathan Amsterdam beleef.

Twee van die skool se skaakspelers – Joshua Jacobs en Clifton Visser – gaan volgende jaar aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskapstoernooi by die Universiteit Kaapstad deelneem.

You need to be Logged In to leave a comment.