Die Steenebrug, wat oor die Plankenbrugrivier na Bosmans Crossing lei, is onlangs ná aansienlike opgraderings van sowat R30 miljoen heropen. ’n Nuwe dubbelbaanbrug, wat ook ’n voetganger- en fietsoorgang insluit, is gebou terwyl die presiese posisie en belyning van die oorspronklike brug gehandhaaf is.
Brug herbou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.