StellSorg is op soek na Vincent Williams in verband met ’n maatskaplike kwessie.
Williams is vermoedelik van die Cloetesville-omgewing.
Enigeen met inligting oor waar hy hom bevind, word gevra om die StellSorg- maatskaplike werker, Miceala Stubbs, by 021 887 2816 te kontak.