Covid-19-getalle in Stellenbosch

Ná bykans 21 maande van die Covid-19-pandemie toon die statistieke dat buiten metro-gebiede, Stellenbosch die derde meeste sterfgevalle in die Kaapse Wynland weens Covid-19 het. Nog slegte nuus is met die nuwe variant het die positiewe gevalle in Ste


Covid-19-getalle 17 Januarie 2022
Streek Algehele gevalle Herstel Sterftes Aktiewe gevalle
Drakenstein27 02225 045982986
Breedevallei14 751 13 501640610
Langeberg8 675 8 120316239
Stellenbosch15 08114 128411542
Witzenberg8 8028 134322346

Ná bykans 21 maande van die Covid-19-pandemie toon die statistieke dat buiten metro-gebiede, Stellenbosch die derde meeste sterfgevalle in die Kaapse Wynland weens Covid-19 het. Nog slegte nuus is met die nuwe variant het die positiewe gevalle in Stellenbosch gestyg.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.