Leerders van Idasvallei Primêre Skool het vanjaar aan die Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem en goud plus, goud en silwer plus behaal. Agter is Richard Williams (skoolhoof), Kirsten Johnson (klavier) en Sam Sylvester (IVP-musiek). Voor: Zubair Rhoda (kitaar), Leigthon Dennyssen (dwarsfluit), Leigh Simpson (kitaar), Caitlin Bennet (klavier) en Ansha Williams (dwarsfluit).
Dié leerders kan hul wysie hou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.