Thea-Mari Roos: “My ma ondersteun my met alles wat ek doen. Sy help my wanneer ek sukkel. Sy maak die lekkerste kos en ry my orals rond waar ek wil wees. Sy verstaan my en is soos my beste vriend.”


Moedersdag word Sondag 13 Mei gevier. Eikestadnuus het by ’n paar leerders gehoor waarom hul ma’s vir hulle so spesiaal is.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article