Die Dorothea Spesiale Skool in Cloetesville het aan die begin van die nuwe jaar vyf nuwe onderwysers verwelkom. Van links is Shannon McDougall, Ellin Swanepoel, Corbin Warrie, Anthea Williams (skoolhoof), Danel Nortje en Jean-Mare Huysamen.Foto: Francois Lombard


Dié groep leerders is as die leiers van die Dorothea Spesiale Skool verkies.Foto: Francois Lombard

Nathan Constable, Cadel Saunders en Kieron Slingers, leerders aan die Dorothea Spesiale Skool, het aan ’n nasionale basketbaltoernooi in Johannesburg deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.