Come and enjoy fresh farm produce, baked goods, delicious food, wine tasting and arts & crafts.

Unsplash/Shelley Pauls

SATURDAY 1 MARCH

  • Raithby: The Raithby Farmer’s Market calls on vendors to join its ranks for the market, which returns to Post House Wines at 08:00. The market is all about natural, wholesome produce, and elegant home and fashion designs. Applications can be sent to raithbyfarmersmarket@gmail.com.
  • Stellenbosch: Join a day filled with fun, laughter and connection at the Au Pairs’ Day Out event at Blaauwklippen Wine Estate. There will be a morning session from 10:00 to 12:00 and an afternoon session between 13:00 and 15:00. Attendees can expect to meet and connect with others in the industry. Share hilarious stories from your first family, exchange tips, tricks and experiences, participate in exciting games and activities, and enjoy free goodie bags and free refreshing mocktails. Reserve your place via email on peakaupairs@gmail.com.
VRYDAG 14 MAART

  • Stellenbosch: Hooglied Bokkie: Van biltong tot koeksusters is om 20:15 op die verhoog van die Drostdy-teater te sien. Met oorspronklike liedjies en storievertelling delf Marthie Nel in die kompleksiteite van liefde soos uitgebeeld in Hooglied, waar passie beide geestelik en fisiek is, verlange onverskrokke is en eenwording ’n terugkeer na die paradys simboliseer. Die produksie nooi gehore uit om liefde as ’n transformerende reis te herontdek – een wat kwesbaarheid, koestering en diep verbintenis omarm. Bram Potgieter tree op as pianis en musiekregisseur, en bring sy meesterlike talent om die musiek van die produksie tot lewe te bring. Sluit aan vir ‘n onvergeetlike aand waar musiek, humor en poësie liefde in al sy fasette vier. Kaartjies kan teen R260 elk deur Webtickets bespreek word.
  • Stellenbosch: Die Cluver Markotter- Huis Horison-gholfdag word by die Stellenbosch-gholfklub aangebied en gholf-entoesiaste word genooi om hul stokke vir ’n goeie saak te kom swaai. Verwag weer ’n uiters mededingende 18-putjie-gholfspel met lekker pryse om te wen, uitmuntende reëlings en die heerlike versnaperinge en aandete met goeie wyn. ’n Kolhou-kompetisie met prysgeld van R100 000 word ook ingesluit, asook die geleentheid om op produkte op ’n veiling ter ondersteuning van Huis Horison te bie. Besoek www.huishorison.org.za om in te skryf of stuur ’n e-pos aan projekte@huishorison.org.za vir meer inligting oor borgskap-geleenthede.

* Eikestadnuus nooi ook organisasies om hul geleenthede en vergaderings in die kalender te plaas. Stuur die besonderhede van jou geleentheid via e-pos na tasmin.cupido@media24.com voor 14:00 Maandag.

You need to be Logged In to leave a comment.