WOENSDAG 23 APRIL

• Stellenbosch: Die volgende konsert van die Unlock the Violin Sonata: Beethoven Sonata nr. 10, op. 96-reeks word van 18:30 to 19:30 by die JOHNMANN SCHOOL in Hertestraat aangebied. Die reeks vind elke laaste Woensdag van die maand in Stellenbosch plaas, asook elke laaste Donderdag van die maand van 18:30 tot 19:30 by die Franschhoek NG-kerk. Die violis Johanna Roos gesels oor die ontwikkeling van die vioolsonate as musikale genre en voer dan die werk uit. Die pianis Nina Schumann sal saam met haar optree. Kaartjies kos van R100 tot R200; kinders tot 12 jaar geniet gratis toegang, maar moet ‘n kaartjie bespreek en deur ‘n volwassene vergesel word. Kaartjies is aanlyn deur Quicket te koop.

 • Somerset West: THE BRUNO GRÖNING CIRCLE OF FRIENDS offers a medical lecture from 18:30 to 20:00 on “Help and Healing on the Spiritual Path” by Andreas Flörchinger (MD) and Melanie Jacob (PhD, Germany) at Vredenhof. A follow-up lecture will be held with Melanie Jacob as speaker on Thursday 24 April from 17.30 to 19.00 WhatsApp +49 160 9773 5780, email south-africa@bruno-groening.org or visit www.bruno-groening.org/en for more details.

VRYDAG 25 APRIL

 • Stellenbosch: Elke laaste Vrydag van die maand verkoop ACVV UTOPIA lemoenkoek en sjokolade-brownies, gebak deur die tehuis se eie sjef. Die verkope word gedoen by Utopia se hoof- ingang, Dorpstraat 162, om 10:30. Neem die prag in van die tehuis se bure – die Moederkerk se argitektuur en die Kweekskool se pragtige tuin.

SATURDAY 10 MAY

 • Stellenbosch: e’Bosch Heritage Project, in collaboration with Stellenbosch Academy of Sport and CSV Construction, invites people who would like to develop skills in sports coaching to its Sports & Recreation Coaching and Training Workshop at the MARKÖTTER INDOOR SPORTS FACILITY from 09:00 to 12:00. Certificates will be issued to successful participants on completion of the practical assessment (date to be announced). Reserve your place by Wednesday 30 April. Contact Belinda Foster on heritage.ebosch@gmail.com or 061 595 4085 (WhatsApp), or Leticia Petersen on 083 987 3597 for more information or to reserve your seat.

 • Stuur alle kalender-inskrywings na eikestadnuus@novusmedia.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.