Die Stellenbosch-polisie het die afgelope naweek ’n klopjag in Stellenbosch uitgevoer en op sewe huise wat onwettig drank verkoop, toegeslaan en dit deursoek. Die polisie het op sowat 490 liter drank beslag gelê en sewe verdagtes is in hegtenis geneem. Links staan kapt. Nkwenkwezi Nkonyana by van die drank waarop beslag gelê is.Foto:


Drank by 7 huise in klopjag afgevat

You need to be Logged In to leave a comment.