Ondanks die hittegolf wat die Wes-Kaap die afgelope tyd getref het, het Stellenbosch omtrent gespog met pragtige landskappe soos in die foto bo. Hierdie pragtige foto van die sonsondergang is deur Eikestadnuus se vryskutfotograaf Francois Lombard op Middelvlei geneem.Foto: Francois Lombard
Eikestad – mooier as mooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.