Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het, en nog niemand is gearresteer nie. Credit: CityVision
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het, en nog niemand is gearresteer nie.
’n CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend (17 Januarie) suksesvol uit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered. Foto: Wilderness Search And Rescue WSAR Western Cape/ Facebook