Eikestadnuus is ‘n bekroonde gemeenskapskoerant wat al sedert 1950 aan die voorpunt van nuusdekking op Stellenbosch staan. Ons bedien die plaaslike gemeenskappe van die Stellenbosch-munisipale gebied wat ‘n paar dorpies insluit: Stellenbosch-sentraal, Jamestown, Raithby, Kylemore, Franschhoek, Klapmuts, Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en Pniël. Ons verskyn weekliks op ‘n Donderdag en bied plaaslike nuus in Afrikaans en Engels aan ons diverse lesers.
Eikestadnuus is nou betrokke by sy gemeenskap deur verskeie gemeenskapsprojekte en is die aanklopplek vir navrae oor gebeure in ons streek.
Eikestadnuus word gepublisser deur die Boland Koerante Groep, wat deel is van Media24 en verantwoordlik is vir al die maatskappy se gemeenskapskoerante in die Boland, insluitend Hermanus Times, Distrikspos, Paarl Post, Worcester Standard, Weslander, die Gazette en Weskusnuus.
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!
Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.
Uitgewer
Justin Cupido
Redakteur
Angelo Julies
Lesersredakteur
George Claassen
Tel:
+2721 851-3232
Adres:
44 Alexander Straat
Stellenbosch
7600
Tel: 021 887 2840