C4C is ’n jaarlikse projek waar Eikies tweedehandse klere en speelgoed aan liefdadigheid skenk. Die personeel is elke jaar verstom oor hul leerders se oop hande en bedank elkeen vir hul positiewe bydrae sowel as Aramex wat met die vervoer gehelp het.
Eikies deel graag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.