Laerskool Eikestad kan spog met ’n aantal leerders wat onlangs groot prestasies op die hokkieveld behaal het.

Van streekspanne tot die IPT-span het dié hokkiespelers beslis hul skool trots gemaak. Ons is seker hulle sal goeie verteenwoordigers wees – nie net vir die skool nie maar ook vir Stellenbosch.

You need to be Logged In to leave a comment.