Laerskool Eikestad se o.12-tennisspan het 11 en 12 Oktober aan die tweede ronde van die BNP Paribas Rising Stars-tennistoernooi deelgeneem en eerste in die Wes-Kaap geëindig. Die span gaan 8 en 9 Februarie aan die nasionale eindronde deelneem. Van links is Zander Flemix, Conrad Koegelenberg, Sebastian Oosthuizen, Pieter Kotzé en Sonika Schoeman (afrigter).
Eikies se tennismanne is tops
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.