Emma van der Waal, ’n gr. 12-leerder aan Bridge House, se gedig “Lasdraer” is gekeur om in ’n nasionale bundel te verskyn. Sy het die werk vir ’n skryfkunskompetisie vir mense van enige ouderdom ingeskryf. Die kompetisie het meer as 1 000 inskrywings gekry en Emma se skryfwerk is vir die bundel gekies.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.