Solms-Delta Oesfees
Franschhoek: Die jaarlikse Oesfees word van 10:00 op die SOLMS-DELTA-WYNLANDGOED aangebied. Musikante soos Emo Adams, Koos Kombuis, Valiant Swart, Anton L’Amour, die plaaslike sanger en liedjieskrywer Luna Paige, asook geliefde plaaslike groepe soos die Papier Family Band, Die Soetstemme en Solms-Delta se eie Optelband begelei deur die bekende Nick Turner, Schalk Joubert en Carlo Fabe, […]