Hermanus Schmidt, 'n gr. 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is die wenner van die Atterbury- nasionale klavierkompetisie – een van Suid-Afrika se mees gesogte titels vir jong klassieke musici onder 20 jaar. Sy oorwinning getuig van sy uitsonderlike talent, toewyding en tegniese vernuf. Dié merkwaardige prestasie volg op sy Johann Vos-musiekkompetisie-
oorwinning en versterk PRG se reputasie as 'n sentrum vir uitnemende musikale talent verder.
Hermanus Schmidt, ‘n gr. 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is die wenner van die Atterbury- nasionale klavierkompetisie – een van Suid-Afrika se mees gesogte titels vir jong klassieke musici onder 20 jaar. Sy oorwinning getuig van sy uitsonderlike talent, toewyding en tegniese vernuf. Dié merkwaardige prestasie volg op sy Johann Vos-musiekkompetisie-oorwinning en versterk PRG se reputasie as ‘n sentrum vir uitnemende musikale talent verder.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article