Die tennisspanne van Paul Roos Gimnasium het oorwinnings in die Boland-tennisliga behaal. Die o.19A-span – van links is Zach Jooste, Luke Verwey, Hanno Bouwer en Simeon Roothman – het 'n 6-0-sege oor Boland Landbou behaal. Die o.19B-, o.19C- en o.15B-span het 6-0-seges oor opponente van die Hoërskool Parel Vallei behaal en die o.15A-span het 6-0 teen Paarl Gimnasium geseëvier.
Die tennisspanne van Paul Roos Gimnasium het oorwinnings in die Boland-tennisliga behaal. Die o.19A-span – van links is Zach Jooste, Luke Verwey, Hanno Bouwer en Simeon Roothman – het ‘n 6-0-sege oor Boland Landbou behaal. Die o.19B-, o.19C- en o.15B-span het 6-0-seges oor opponente van die Hoërskool Parel Vallei behaal en die o.15A-span het 6-0 teen Paarl Gimnasium geseëvier.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article