Die personeel van die Kanu-wynlandgoed buite Stellenbosch in die Koelenhofvallei het Sondag (20 Oktober) die geur van somer en blomme aan gaste gebring deur Tuindag 2024 te vier. Agter van links is Allen Rautenbach, Carl Prinsloo en Hayden Wells. Voor is Dina Jantjies, Francis Hendricks en Calvilene Jantjies. Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.