Ten spyte van ‘n woordewisseling tussen lede van die SAPD en die EFF Student Command, sê Universiteit Stellenbosch (US) die betogers is nie Donderdag 3 Maart toegang tot die kampus geweier is nie.
“Gerugte dat die SAPD diegene wat aan die protesoptog deelgeneem het, probeer verhoed het om op die kampus te kom, is ongegrond,” lui ‘n verklaring deur die US.
Gemoedere het gister hoog geloop op die US se Rooiplein waar die EFF betoog het terwyl lede van AfriForum Jeug die Jan Marais-standbeeld probeer was het.
Nog ‘n groep studente het hul eie protes aangeteken. Plakkate met “AfriForum praat nie namens my nie” daarop geskryf het tot verdere spanning gelei.
Twee lede van die bestuur van die Universiteit Stellenbosch he ? memorandum van die EFF Student Command ontvang. Die memorandum hou verband met bewerings van viktimisasie en kriminalisering van swart studente by die Universiteit.
Kliek deur ons galery vir foto’s van gister se betoging.
Lede van die EFF Student Command het Donderdag 3 Maart by Universiteit Stellenbosch betoog teen onder meer die viktimisering van swart studente.