Die Hoërskool Franschhoek het twee rugbyspelers wat op die veld skitter. Jaylon Alex Boonzaaier en Logan Jephtha is onlangs vir die Boland- o.13-akademiespan gekies. Hulle sal van Maandag 30 Junie tot Vrydag 4 Julie aan die o.13- Cravenweek in Oos-Londen deelneem.
You must be logged in to post a comment.