Die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders is verlede Maandag (25 November) amptelik begin, maar wie sien om na diegene wat na van die gemeenskap se mees kwesbares omsien? Hierdie gedagte is wat Sonja Adonis van Cloetesville aangespoor het om plaaslike gemeenskapswerkers Vrydag (29 November) ’n Kers-bederf te gee. Adonis, self verbonde aan verskeie gemeenskapsorganisasies, het van haar kollegas genooi om ’n ete by die Cloetesville-biblioteek te geniet. Foto: Yaël Malgas
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.