Die spankapteine van die Hoërskool Lückhoff en Hoërskool Cloetesville is gereed vir derby-week. Die eerste spanne het vandag (Donderdag 21 Augustus) met hul derby begin met landloop, skaak, hokkie en netbal wat aan die beurt is. Saterdag (23 Augustus) is die groot dag met die skole se sokker- en rugbyspanne wat op die Van der Stel-sportterrein sal kragte meet. Saam met die kapteine is die koninklike hof van die onderskeie skole. Foto: Yaël Malgas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article