’n Gedenkwaardigheids- kenteken wat die afgelope Maandag, vermoedelik in die vroeë oggendure, by ’n geskiedkundige gebou in Andringastraat gesteel is, is binne enkele dae teruggevind. Tertius Kruger, mede-eienaar van die gebou, sê hulle is verheug en verlig dat dié waardevolle embleem teruggevind is. Lees nog op bl. 2.Foto: Angelo Julies


Gesteelde kenteken terug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article