Sewe gimnaste van die Oak Gymnastics-klub sal binnekort danksy hul onlangse vertoning by die streekskompetisie aan die provinsiale kampioenskap deelneem. Van links is Lunathi Masikane, Yadah Jooste, Alana Pietersen, Ava Philander, Zarah Pool, Amahle Mama en Ava Jooste wat hul artistiese vaardighede in die komende wintervakansie aan die distriks- proewe in Saldanha sal tentoonstel. Die klub se afrigters wens hul alle sterkte toe en sê hulle is trots op hul onlangse vertoning.
You must be logged in to post a comment.