Laerskool Eikestad se gimnaste het in September vanjaar aan die SA Gimnastiekkampioenskap in Kaapstad deelgeneem en uitstekend presteer. Van links is Jeandre Cilliers (vlak 5, artisties), Andro de Vries (vlak 5, artisties), André Prinsloo (vlak 4, artisties), Harm Botha (vlak 4, artisties) en Nina Le Hanie (vlak 6, tuimel). Voor is Elrike Nel (vlak 5, artisties en vlak 5, tuimel).


Gimnaste presteer

You need to be Logged In to leave a comment.