Gospelaand kom

Die Geestelike Ambassadeurs vir Jesus Christus bied op Saterdag 26 Oktober om 18:00 die Gospel- extravaganza Volume 2 by die Laerskool Devonvallei aan.


Die Geestelike Ambassadeurs vir Jesus Christus bied op Saterdag 26 Oktober om 18:00 die Gospel- extravaganza Volume 2 by die Laerskool Devonvallei aan.

Plaaslike gaskunstenaars sal saam met die musikant-evangelis Dawid Claasen asook bekende Psalmdigters soos Remalia Esau, Wildene Bosman, Marchelle van Wyk, Granville Abrahams en meer optree. Apostel Jerome Skippers is die aand se seremoniemeester.

Kaartjies kos R60 en R30 vir kinders (gr.1 to gr.7) by die deur. Daar sal ook ’n gelukstrekking wees.

Rig alle navrae Gurton en Mandy Engelbrecht by 081 067 7516 of 084 038 9961.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.